Skip to content

POTGOOISNITTE

Vers en klank: Dietloff van der Berg - Apofatiese Lens

Kategorie: Vers en Klank 2026-11-17

17 November 2026: Sophia Kaap gesels met Dietloff van der Berg oor sy nuutste digbundel, Apofatiese Lens, wat onlangs verskyn het. As jy belangstel in die kwatryn as digvorm, wil jy dié een nie misloop nie.