Skip to content

POTGOOISNITTE

868 keer probeer parkeer!

Kategorie: Driesestig 2026-11-24

‘n Veiligheidswag in ’n parkeergarage in China het ‘n bestuurderlose elektriese motor gekry wat homself drie uur die oggend 868 probeer parkeer het.