The Esther Foundation SA
Shanay Jonas, ‘n vrywilliger van The Esther Foundation SA, gesels oor die werk wat hulle in gemeenskappe doen, en hoe hulle jongmeisies aan die hand vat wat uit behoeftige gemeenskappe kom. Die organisasie is gestig deur Michelle de Witt, wat onlangs ’n Women Changing the World-benoeming daarvoor gekry het.