Skip to content

POTGOOISNITTE

Kat laat rower hasepad kies

Kategorie: Driesestig 2026-11-25

‘n Familie se kat het ‘n wapen in die dogter se hand geword toe ‘n man hulle winkel wou beroof. Met die kat se geblaas en gekrap, is hy leë hande daar weg.