Loekie Swart Luiperd en sy maatjie, Berta Bruinbeer, speel wegkruipertjie in die bos. Berta kyk nie mooi waar sy wegkruip nie, en beland in ‘n spinnekop se web!