Skip to content

POTGOOISNITTE

Die geheime van die brein - Episode 28

Kategorie: Die geheime van die brein 2019-07-15

Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor wat in die brein gebeur wanneer jy na musiek luister. Watter invloed het ritme, toonhoogte en klankkleur op die brein?