Finansies: Vroue en finansies
Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes en Elsa Kruger-Willemse van Elsa Kruger Prokureurs praat oor vroue en finansies. As hedendaagse vrou mag jy jou “V” kies: Verantwoordelikheid, Vertroue, Vooruitgang en Vryheid.

Janko Sieberhagen en Adriaan de Waal van PSG Wealth Outeniqua praat oor voorbereiding teenoor voorspellings.
9 Junie 2026: Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silverlakes praat oor die faktore wat jou aftrede kan kelder.
Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Outeniqua praat oor die belangrikheid van belastingbeplanning by aftrede.
Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes praat oor die faktore wat jy as belegger kan beheer.
Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Wealth Outeniqua praat oor die impak van die oorlog in die Midde-Ooste op jou beleggings.