Pak jou tasse en reis die wêreld plat saam met RSG.
Totsiens ná 30 jaar se ononderbroke 4×4 op RSG – Francois 4×4 Rossouw.
Gly-gly die bult uit saam met Francois 4×4 Rossouw.
Betree nuwe roetes saam met Francois 4×4 Rossouw.
‘n Outomatiese ratkas kan in sekere gevalle soos ‘n handrat werk.
Francois 4×4 Rossouw sê die Kalahari-duine en lawaaiwater werk nié saam nie.
Pas op vir losgoed in jou voertuig, en jou veiligheidsgordel wat onveilig kan wees, sê Francois 4×4 Rossouw.