Skip to content

POTGOOISNITTE

DEURnis 3 – Toets deur Johann Smith

DEURnis 3 – Toets deur Johann Smith

Kategorie: RSG Kunstefees2019-12-03

Jana bied ekstra klasse vir ‘n leerder aan. Die onderwys is ‘n roeping en onderwysers maak groot opofferings. Hulle motiveer en inspireer. Maar soms is dit wat ‘n onderwyseres kan bied, nie goed genoeg nie. En dan tuimel die hele kaartehuis ineen.