Skip to content

POTGOOISNITTE

Só glo ek – die verhaal van godsdiens 23 Junie 2024

Só glo ek - die verhaal van godsdiens 23 Junie 2024

Susan Booyens praat met navorser en skrywer, professor Ernst Conradie van die Universiteit van die Wes-Kaap, oor omgewingsake en eko-teologie, en hoe mense oor geloofsgrense saamwerk.