Skip to content

Takalani Sesame

Potgooi

Takalani Sesame

Moshe is die aanbieder van Takalani Sesami. Die ateljee is in ‘n boomhuis aan die bo-punt van die straat en vandaar kan hy en sy maats alles sien wat in Takalani Sesami se gemeenskap gebeur.

Takalani Sesame

8 Augustus 2024

Neno leer 'n les oor higiëne.

Takalani Sesame

8 Augustus 2024

Neno en Zik leer hoe om 'n moeilike situasie te hanteer.

Takalani Sesame

8 Augustus 2024

Susan en Kami help huis skoomaak.

Takalani Sesame

8 Augustus 2024

Moshe eet vrot appels.

Takalani Sesame

8 Augustus 2024

Susan en Kami leer 'n maatjie om nie te mors nie.

Takalani Sesame

8 Augustus 2024

Kami leer by Tannie Marie hoe om haar woede te hanteer.