Skip to content

POTGOOISNITTE

Uit ‘n ander hoek 27 September 2020

Uit 'n ander hoek 27 September 2020

Kategorie: Uit 'n ander hoek2020-09-27

Hoe belangrik is ʼn oop gesprek oor geloof, en wat is die voorwaardes vir ʼn sinvolle openbare gesprek oor religie? Jean Oosthuizen gesels hieroor met die filosoof prof. Louise du Toit van die Universiteit Stellenbosch en ʼn voormalige NG predikant dr. Ben du Toit.