Skip to content

POTGOOISNITTE

Van boek tot silwerdoek 17 September 2020

Van boek tot silwerdoek 17 September 2020

Kategorie: Van boek tot silwerdoek2020-09-17

45 jaar nadat die fliek uitgereik is, sal die meeste mense waarskynlik steeds dadelik die temamusiek van JAWS herken. Maar dis nie die enigste rede hoekom JAWS steeds as ‘n ikoniese rolprent beskou word nie. Ilse Salzwedel en Leon van Nierop verklap alles oor die boek en die rolprent.