Skip to content

Programme

Kapityt!

Skedule

Saterdag

21:10

-

22:00

Meer oor die program

Wil jy dans? Kom kwêla, vastrap, sokkie, two-step, skoffel én langarm saam met RSG. Ons kapityt op die maat van die beste dansmusiek. Daar's iets vir almal - en dis boonop perfek vir 'n Saterdagaand!

Aanbieders

Saterdag