
Die afgelope week of wat is onwettige immigrante weens die onwettige myners, en spazawinkeleienaars in die nuus. Die probleme met Suid-Afrika se grense kom nie van gister af nie, en is alombekend. Ons praat hieroor met die Minister van Binnelandse Sake, dr. Leon Schreiber.






No comment yet, add your voice below!