Die akteur, sanger en musikant, Samantha Peo, vertolk die rol van Morticia Adams in The Addams Family: The Musical. Christo van der Rheede is pas aangewys as die nuwe voorsitter van Kunste Onbeperk se direksie. Akteur Simoné Pretorius en haar man, Andries, kry ‘n derde kind.

Recommended Posts

No comment yet, add your voice below!


Add a Comment