Lizelle de Bruin praat met dr. Stephan Joubert van die E-Kerk en E-Universiteit oor wat ons teologies kan leer oor God se ekonomie van barmhartigheid uit die storie van die weduwee van Sarfat.