Reis saam met Tharien Oosthuizen van noord na suid en oos na wes met die musiek van klassieke komponiste van Argentinië tot in Ysland. Daar is interressante feite oor die komponiste, hulle geboortelande en die kos wat hulle daar eet.