Jak de Priester drink 'n glasie wyn saam met sy gaste, en gesels oor alles en nog wat. Die gaste verskaf vier liedjies waarna hulle luister - 'n liedjie uit hulle skooljare, 'n liefdesliedjie, 'n dansliedjie en 'n liedjie wat op hulle begrafnis moet speel.