Die week se Oggendboekvoorlesings word om middernag heruitgesaai, gevolg deur Nic se goed om 01:00, Werksoek/Finansies/Doen jou eie ding om 02:00, Kompas om 02:30, die Sondagmusiekreeks om 03:00 en Geestesgesondheid om 04:00. Van 05:00 tot 05:55 speel ons musiek.