Die aktrise, omroeper en stemkunstenaar Christelle Webb-Joubert gee lewe aan verskeie gewilde boeke vir die jongspan.