Skip to content

DJ Muller

AANBIEDERS​

DJ Muller

DJ Muller is ’n predikant in die NG Kerk, en dien as Seminariumbestuurder by die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch. Hy is ook ’n inhoudsvervaardiger by Kaapkerk, die Sinode van Wes-Kaapland.

Deel nou