Skip to content

Estel de Beer

AANBIEDERS​

Estel de Beer

Estel de Beer is sedert 2009 betrokke by Radioteater. Na afloop van haar studies betree sy die wêreld van radio, en werk voltyds as omroeper, vervaardiger en projekkoördineerder. Deur die jare het sy ’n wye verskeidenheid radioprogramme aangebied en vervaardig, en ’n South African Radio Award vir haar werk ontvang. Haar ervaring sluit televisiewerk as aanbieder in, asook ’n kort tydperk in die korporatiewe kommunikasie- en teaterwêreld voordat sy by RSG aangesluit het. Estel is tans senior regisseur vir drama en opvoedkunde by RSG, waar sy verantwoordelik is vir die ontwikkeling en vervaardiging van ’n verskeidenheid radioproduksies.

Deel nou