Skip to content

Joan-Marie Verhoef

AANBIEDERS​

Joan-Marie Verhoef

Joan-Marie Verhoef is 'n joernalis en nuus regisseur vir die SAUK se nuus en aktuele programme waaronder Monitor, Spektrum, Naweek Aktueel en Brandpunt wat alles op RSG uitgesaai word. Sy hou ook soms haar lyf aanbieder en geniet dit ontsettend baie omdat die adrenalien vloei en sy op haar voete moet dink.

Deel nou