Albe Grobbelaar praat oor Amerika se sewende president, die kleurryke Andrew Jackson, wat lief was vir tweegevegte. Hy en sy vrou was ook altwee strawwe pyprokers.