Joubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge, gesels oor die Ethiopiese regering se verbod op die invoer van binnebrandenjins en of Suid-Afrika hierdie voorbeeld kan volg. Volg RSG Geldsake op Twitter