Internasionale Moedertaaldag is deur Unesco ingestel, en word sedert 2000 jaarliks gevier. Milanie Vosloo en Annelie van Jaarsveldt van Afrikaans.com praat met Ina Strydom oor die waarde van moedertaalonderrig vir skoolprestasie en akademiese vordering.
Oggenddiens 22 Februarie 2026
Dr. Natie Philander van die VGK Wesfleur, Atlantis.
Dr. Deon Els by die Blitsbokke
Dr. Deon Els, predikant van Somerset-Wes, gesels oor sy ondersteuningsrol by die Blitsbokke, en hoe om die druk van die lewe te hanteer.
Droogteboere se geloofsreis
Hester Steenkamp vertel van hulle geloofsreis as boere in ‘n tyd van droogte in Namibië.
Wat doen die Imagine-beweging?
Ds. Barbara-Marie Jacobs van die Port-Elizabeth Sherwood gemeente in die Oos-Kaap praat oor die Imagine-beweging.
Ma se ervaring van Munga-fietswedren
Elsa Kotze van Kemptonpark gesels oor haar reis met die Munga-fietswedren deur die Karoo, nie as deelnemer nie, maar as die ma van ‘n deelnemer.
Aandgedagte 21 Februarie 2026
Ds. Stephen Snyman van die Calvyn Protestantse Kerk van Suid-Afrika, Athlone.
Kiskenades – Episode 202
Alicia speel met Sarel Soldaat aan tafel. Alicia leer op die harde manier hoekom speelgoed nie aan tafel hoort nie.
Tussen die sportblaaie 21 Februarie 2026
Heinrich Schulze blaai deur Boris Becker se boek, INSIDE: WINNING. LOSING. STARTING AGAIN, geskryf met die hulp van Tom Fordyce.
Motorrubriek 21 Februarie 2026
Wessel Pretorius bespreek ‘n luisteraarsvraag oor die aankoop van ’n eerste nuwe motor.