Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in ‘n lushof te omskep.
Dagdrukkie 21 Februarie 2026
Ds. Marina van der Linde praat oor Godslastering.
Waterwysheid 21 Februarie 2026
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
Hengel 21 Februarie 2026
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Vroegoggengedagte 21 Februarie 2026
Ds. Christo Botha van die NG Kerk Proteahoogte, Kaapstad.
Kompas 20 Februarie 2026
In die tweede episode van ons loopbaanskou, vind ons uit watter ongewone beroepe daar is om te volg.
Aandgedagte 20 Februarie 2026
Ds. Stephen Snyman van die Calvyn Protestantse Kerk van Suid-Afrika, Athlone.
Wat gaan die begroting vir jou beteken?
Die onafhanklike belastingkonsultant, Piet Nel, deel sy mening oor wat vanjaar se begroting vir Suid-Afrikaanse belastingbetalers kan beteken.
Dischem is positief oor sy winste
Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor wat haar aandag in plaaslike en internasionale markte trek, Dis-Chem se aankondiging, die Hooggeregshof in Amerika wat Trump se tariewe onwettig verklaar het, en haar verwagtinge vir volgende week se begrotingsrede.
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 Februarie 2026
Tinus de Jager – Moneyweb