In hierdie maandelikse skoolfokus, vind Hazel Janse van Rensburg by Hoërskool Uitenhage uit hoekom dit so lekker daar by hulle is.
Aandgedagte 26 Februarie 2026
Ds. Carli Fourie van die NG Kerk Montana in Pretoria.
Die goeie begroting beteken goeie opbrengste op staatseffekte
Melville du Plessis, portefeuljebestuurder by Ninety One, deel sy mening oor opbrengste op staatseffekte ná die goeie begroting. Volg RSG Geldsake op Twitter
Bek-en-klouseer het ’n groot impak op die restaurantbedryf
Val Nichas, uitvoerende hoof van Spur, gesels oor die groep se tussentydse resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 26 Februarie 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb. Volg RSG Geldsake op Twitter
Chinese motors gooi die knuppel in die hoenderhok
Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk drink koffie met Jeannine
Jeannine Naudè, vise-president en hoof van Afrika by TransUnion, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, industrie, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
Moody’s beïndruk met die begroting
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar mening oor Moody’s se vooruitsigte vir Suid-Afrika, Nedbank en Discovery se handelsverklarings, en Nvidia se aandeelprys nadat hulle vandag winssyfers bekendgemaak het. Volg RSG Geldsake op Twitter
Brandpunt 26 Februarie 2026
Vonke spat by die parlementêre ad hoc-komitee waar die forensiese ondersoeker Paul O’Sullivan vandag getuig het. Nóg ‘n groep mans, wat na bewering gelok is om vir Rusland te veg, keer terug na Suid-Afrika. Padwoede in Suid-Afrika onder die vergrootglas ná ‘n skokkende voorval by ‘n vulstasie in KwaZulu-Natal.
Almal en nog wat 26 Februarie 2026
Slangvanger Eduanne Niemand van die Paarl praat oor slange en slangevang.