Luisteraars se taalnavrae word beantwoord.
Oggenddiens
Ds De Wet Lodewyk van die Volle Evangelie Kerk, Filedelfia-gemeente, Valhalla
Sterre en Planete
Hennie Maas gesels onder meer oor spektroskopiese ontledings en die SKA-projek.
Islam in Fokus
‘n Gespreksprogram vir die Moslemgemeenskap.
Kruis en dwars 27 Mei 2012
Johann Symington kyk na die onafhanklike kerke in Afrika met spesifieke fokus op die Zionistekerke en waarin hulle glo.
Rand en sent
Ivor Price praat met die finansiële kenner, Henry van Deventer, oor die vyf dinge dinge wat jy móét weet alvorens jy ’n besluit oor ’n finansiële produk neem.
Leefwêreld van die Gestremde
Fanie du Toit kyk na die toeganklikheid van die Moreleta-kloof Natuurreservaat in Pretoria.
Hoe verklaar jy dit?
Wat is volhoubaarheid uit ‘n bewaringsoogpunt? Kan ‘n mens ‘n ligstraal deur ‘n geitjie se ore waarneem? Wat is ‘n sweepspinnekop?
Taaldinge
Hoe werk meervoude? Daar is ook inligting oor ‘n veeltalige vertaalwoordeboek en hoor hoe klink een van ons susterlande in Afrika se taal.
Oggenddiens
Ds. Ronald Dyers van die Koinonia Gereformeerde Kerk, Riverlea.