Ilse Salzwedel gesels met die dramaturg PIETER FOURIE, skrywer van FAAN SE TREIN. Die resensent PAUL BOEKOOI vergelyk die film met die destydse verhoogproduksies. RONEL NEL, redakteur van Rooi Rose se boekeblad, gesels oor haar gunstelingboeke, en JOHAN MYBURG het nuus oor ‘n internasionale letterkundeprys.