Skip to content

Aangename kennis

Potgooi

Aangename kennis

Flip Loots stel jou bekend aan Suid-Afrika se kerk- en godsdienstige leiers.

Aangename kennis 27 Maart 2016

Aangename kennis 27 Maart 2016

Kategorie: Aangename kennis2016-03-27

Flip Loots praat met die Nasionale direkteur van Operasie Mobilisasie, Andre van der Bergh.

Aangename kennis 20 Maart 2016

Aangename kennis 20 Maart 2016

Kategorie: Aangename kennis2016-03-20

Flip Loots gesels met dr. Wim Dreyer, dosent in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan die Universiteit van Pretoria en voorsitter van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormede Kerk in Afrika.

Aangename kennis 13 Maart 2016

Aangename kennis 13 Maart 2016

Kategorie: Aangename kennis2016-03-13

Flip Loots stel jou voor aan ds. Sakkie Weber, Moderator van die Christelik-Gereformeerde Kerk.

Aangename kennis 6 Maart 2016

Aangename kennis 6 Maart 2016

Kategorie: Aangename kennis2016-03-06

Flip Loots stel jou voor aan Neville Norden, stigter, senior herder en leraar van Lewende Woord Bedieninge.

Aangename kennis 28 Februarie 2016

Aangename kennis 28 Februarie 2016

Kategorie: Aangename kennis2016-02-28

Flip Loots stel jou voor aan ds. Tommie Solomons, Moderator van die Rynse Kerk in Suid-Afrika.

Aangename kennis 21 Februarie 2016

Aangename kennis 21 Februarie 2016

Kategorie: Aangename kennis2016-02-21

Flip Loots stel jou voor aan prof. Fika Janse van Rensburg van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, en Rektor van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus.