Skip to content

Bosstories

Potgooi

Bosstories

Die wedervaringe van Loekie Swart Luiperd en sy maatjie, Berta Bruinbeer.

Bosstories 29 September 2019

Bosstories 29 September 2019

Kategorie: Bosstories2019-09-29

Dit het lekker gereën, en Loekie Swart Luiperd kuier by sy maatjie Berta Bruinbeer in haar boomstomphuis. Berta is baie omgekrap toe sy drie gate in haar woltrui sien…

Bosstories 22 September 2019

Bosstories 22 September 2019

Kategorie: Bosstories2019-09-22

Dit is baie warm en Loekie Swart Luiperd lê saam met sy maatjie, Berta Bruinbeer, op die gras in die koelte. Skielik is daar ‘n gezoem al om Loekie en Berta se ore…

Bosstories 15 September 2019

Bosstories 15 September 2019

Kategorie: Bosstories2019-09-15

Dit reën hard terwyl Loekie Swart Luiperd by Berta Bruinbeer kuier in haar huis binne-in ‘n omgevalle boomstomp. Skielik is daar ‘n harde geluid op die dak, en ‘n gevladder van vlerke…

Bosstories 8 September 2019

Bosstories 8 September 2019

Kategorie: Bosstories2019-09-08

Loekie Swart Luiperd en Berta Bruinbeer leer hard vir die eksamen. Skielik hoor hulle ‘n zoem-geluid al om hulle okkerneutdoppies vol lemoensap…

Bosstories 1 September 2019

Bosstories 1 September 2019

Kategorie: Bosstories2019-09-01

Loekie Swart Luiperd en sy maatjie, Berta Bruinbeer, speel wegkruipertjie in die bos. Berta kyk nie mooi waar sy wegkruip nie, en beland in ‘n spinnekop se web!

Bosstories 25 Augustus 2019

Bosstories 25 Augustus 2019

Kategorie: Bosstories2019-08-25

Dit is besig om aand te word. Loekie Swart Luiperd en Berta Bruinbeer is net op pad na hulle eie huise toe, toe hulle ‘n snaakse skuur-krapgeluid hoor…