Die avonture van Bibberbobbejaantjie 29 Maart 2020
Bibber, Trieks en hulle maats beleef ‘n nuwe avontuur.
Bibber is ‘n bangerige bobbejaan, maar stadigaan begin hy meer dapper word saam met sy maats en hulle avonture in die bos. Saam met Trieks en sy rowwe neefs, Boela en Breker, leer Bibber en sy maats van liefde en dapper wees. Ouma Wiese se wyshede leer hulle ook hoe om elke dag met mekaar saam te lewe.
Bibber, Trieks en hulle maats beleef ‘n nuwe avontuur.
Borrels is bang.
Bibber, Trieks en Wikkel speel op die groot vlakte waar daar baie doringbome groei.
Trieks en Toetsie beplan ‘n Koggelmander-konsert.
Slungel kry ‘n maat.
Bibber, Boela en Slungel ontdek ’n nuwe grot.