Dit is my kerk 28 September 2025
Flip Loots praat met verteenwoordigers van die drie susterskerke, die NG Kerk, Gereformeerde Kerk en die Nederduitsch Hervormde Kerk, asook die Afrikaanse Protestantse Kerk.
Hoekom is daar so baie Christelike Kerke? Wat leer elke kerk, en hoe verskil dit van die ander? Flip Loots praat met verteenwoordigers van verskillende kerke oor die kenmerke en leerstellings van daardie kerke.
Flip Loots praat met verteenwoordigers van die drie susterskerke, die NG Kerk, Gereformeerde Kerk en die Nederduitsch Hervormde Kerk, asook die Afrikaanse Protestantse Kerk.
Flip Loots praat met dr. Nico Landman oor die leerstellings en gebruike van die Pinkster Protestante Kerk.
Flip Loots praat met Apostel Jacques Cronjé oor die leerstellings en gebruike van die Nuwe Apostoliese Kerk.
Flip Loots praat met prof. Christina Landman oor die leerstellings en gebruike van die Verenigende Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika.
Flip Loots praat met ds. Lukie Dercksen van die Rietfontein Baptiste Kerk in Pretoria oor die leerstellings en gebruike van dié kerk.
Flip Loots praat met Vader Johan Strydom van die St. Thomas Katolieke Kerk oor die leerstellings en gebruike van dié kerk.