Skip to content

Driesestig

Potgooi

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Die kat kom weer…

Die kat kom weer...

Kategorie: Driesestig2026-04-10

Dit is nie net desperate katte wat desperate spronge maak nie, maar ook hulle eienaars. Johan Rademan het uitgevind dat die kat wel weer kom.

360 Speseryroete – Deel 124

360 Speseryroete - Deel 124

Kategorie: Driesestig2026-04-10

Sjef Pieter Malan gesels met Martelize Brink oor olyfolie as geurmiddel en bestandeel.

Farbergé-eier in pub gesteel

Farbergé-eier in pub gesteel

Kategorie: Driesestig2026-04-10

‘n Man is vir langer as twee jaar tronk toe gestuur nadat hy ‘n handsak met ’n Farbergé-eierstel ter waarde van £2,2 miljoen gesteel het, sonder om te besef wat dit is en hoeveel dit werd is. Hy het dit vir kokaïene geruil.

Dr. Beryl Botman se nuwe boek

Dr. Beryl Botman se nuwe boek

Kategorie: Driesestig2026-04-09

Dr. Beryl Botman, vrou van die ontslape oudrektor van die Universiteit Stellenbosch, Russel Botman, vertel vir Haidee Muller-Isaacs meer oor haar lewe na dese, ‘n nuwe boek en ‘n splinternuwe projek.

Jonk 9 April 2026

Jonk 9 April 2026

Kategorie: Driesestig2026-04-09

Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor jogurt, dermgesondheid en wanopvattings soos dat suiwel slym in die lugweg veroorsaak.

Pluimbal se pluimvee-uitdaging

Pluimbal se pluimvee-uitdaging

Kategorie: Driesestig2026-04-09

Pluimballe se pryse het die hoogte in geskiet. Die balle word met 16 gans- of eendvere van dieselfde vlerk gemaak. In China waar die meeste pluimballe vervaardig word, het gansboerdery dramaties afgeneem. Die Chinese eet nou baie meer vark. Nou laat die Pluimbal Wêreld Federasie sintetiese pluimballe in graad 3 en junior internasionale kompetisies toe.