Ek dink, ek glo 29 September 2024
Hoe hanteer my brein dit as God vir my, wat in Hom glo, slegte dinge laat ervaar?
Hoe hanteer my brein dit as God vir my, wat in Hom glo, slegte dinge laat ervaar?
Tot watter mate kan gelowiges bevindings van die wetenskap aanvaar of bevraagteken? Wie is reg: geloof of wettenskap?
Christene leef hulle geloof op verskillende godsdienstige maniere uit. Het my brein iets hiermee te doen?
Hoe onderskei ek tussen wat reg is en wat verkeerd is? Is ek met hierdie onderskeiding gebore? Waar pas my brein en my geloof hierby in?
Waar pas my brein en geloof in by my kontak met mense van ander godsdienste en gelowe?
Hoe hanteer my brein en my geloof die lewenskrisisse wat gereeld op my pad kom?