Skip to content

Fiks vir die lewe

Potgooi

Fiks vir die lewe

Pak die lewe positief en vol energie aan. Daar word gesels oor sake wat mens soms loodvoetig en moedeloos maak en hoe om dit te hanteer.

Fiks vir die lewe 25 Junie 2023

Fiks vir die lewe 25 Junie 2023

Kategorie: Fiks vir die lewe2023-06-25

Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor hoe om jou dag só te beplan dat jy minder tyd mors.

Fiks vir die lewe 18 Junie 2023

Fiks vir die lewe 18 Junie 2023

Kategorie: Fiks vir die lewe2023-06-18

Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor wat ‘n mens se nalatenskap is, en hoe jy kan verseker dat dit goed is.

Fiks vir die lewe 11 Junie 2023

Fiks vir die lewe 11 Junie 2023

Kategorie: Fiks vir die lewe2023-06-11

Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor die uitwerking van gebroke verhoudings in mense se lewe, en of jy dit kan herstel.

Fiks vir die lewe 4 Junie 2023

Fiks vir die lewe 4 Junie 2023

Kategorie: Fiks vir die lewe2023-06-04

Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor die groot en klein teleurstellings in die lewe, en hoe om dit te hanteer.

Fiks vir die lewe 28 Mei 2023

Fiks vir die lewe 28 Mei 2023

Kategorie: Fiks vir die lewe2023-05-28

Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor hoe jy die beste weergawe van jouself kan bereik, en uitstyg bo gemiddeldheid.

Fiks vir die lewe 21 Mei 2023

Fiks vir die lewe 21 Mei 2023

Kategorie: Fiks vir die lewe2023-05-21

Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor die proses wat mense kan volg wanneer dinge om hulle verkeerd loop, en hule dit wil regmaak.