Só glo ek - die verhaal van godsdiens 30 Junie 2024
Susan Booyens praat met emeritusprofessor Ignatius Gous van die Departement Bybelse en Antieke Studie by Unisa oor die brein se werking en rol by godsdiens.
Susan Booyens praat met emeritusprofessor Ignatius Gous van die Departement Bybelse en Antieke Studie by Unisa oor die brein se werking en rol by godsdiens.
Susan Booyens praat met navorser en skrywer, professor Ernst Conradie van die Universiteit van die Wes-Kaap, oor omgewingsake en eko-teologie, en hoe mense oor geloofsgrense saamwerk.
Susan Booyens praat met Ashraf Dockrat, ’n senior lektor by LanCSAL verbonde aan die Universiteit van Johannesburg, oor die Moslemgeloof.
Susan Booyens praat met prof. Lodewyk Sutton, hoof van die Departement Ou- en Nuwe Testamentstudie aan die Universiteit van die Vrystaat, oor die Noorse gode.
Susan Booyens praat met prof. Chris van Wyk van die Departement Bybelse en Antieke Studie van Unisa oor die Romeinse gode.
Susan Booyens praat met prof. Xolile Simon van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie aan die Universiteit Stellenbosch oor die storie van godsdiens in Afrika.