Gerrie en Antoinette
Wêreldreisiger Gerrie Pretorius kuier in die Karoo. Hy het onder meer ’n draai gaan maak by kruiekenner Antoinette Pienaar op Theefontein.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Wêreldreisiger Gerrie Pretorius kuier in die Karoo. Hy het onder meer ’n draai gaan maak by kruiekenner Antoinette Pienaar op Theefontein.
Willem Pelser gesels met pediater dr. De Jager Booysen, ook bekend as Dr. Japsnoet.
Deel 2: Hy is iemand wat nie net musiek hoor nie, maar dit sien. Waar die meeste van ons net klanke ervaar, sien hy note wat in die lug beweeg. Vir dekades lank by die SAUK en as hoof van musiek by RSG, het hy nie net self gespeel nie, hy het help besluit watter musiek luisteraars sou hoor. Agter elke noot lê die vraag: Hoe maak jy ’n lewe uit iets so ontasbaar soos musiek? En hoe bou jy finansiële sekerheid uit ’n wêreld van applous? Hoe maak jy finansiële sekerheid uit iets so vloeibaar soos musiek? En wat gebeur wanneer die applous stil raak? Henco Krugwe gesels met ’n man wat nie net musiek verstaan nie, maar wat sonder dat baie mense dit besef, ook die ekonomie van kreatiwiteit moes leer bemeester. Want talent skep inkomste, maar dit vat iets meer om dit oor ’n leeftyd te laat hou. Dit is Tinus Esterhuizen, beter bekend as Martin Lane.
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Heart for Children Stigting)
Willem Pelser gesels met Jannie du Toit wat 55 jaar in die musiekbedryf vier.
Deel 1: Hy is iemand wat nie net musiek hoor nie, maar dit sien. Waar die meeste van ons net klanke ervaar, sien hy note wat in die lug beweeg. Vir dekades lank by die SAUK en as hoof van musiek by RSG, het hy nie net self gespeel nie, hy het help besluit watter musiek luisteraars sou hoor. Agter elke noot lê die vraag: Hoe maak jy ’n lewe uit iets so ontasbaar soos musiek? En hoe bou jy finansiële sekerheid uit ’n wêreld van applous? Hoe maak jy finansiële sekerheid uit iets so vloeibaar soos musiek? En wat gebeur wanneer die applous stil raak? Henco Krugwe gesels met ’n man wat nie net musiek verstaan nie, maar wat sonder dat baie mense dit besef, ook die ekonomie van kreatiwiteit moes leer bemeester. Want talent skep inkomste, maar dit vat iets meer om dit oor ’n leeftyd te laat hou. Dit is Tinus Esterhuizen, beter bekend as Martin Lane.