Potgooi
Van boek tot silwerdoek
Van die wereld se gewildste rolprente is gebaseer op topverkoperboeke. Maak kennis met klassieke verhale, onvergeetlike flieks en pragtige klankbane.
Van boek tot silwerdoek
8 Augustus 2024
Meer as 200 jaar nadat Jane Austen se roman PRIDE AND PREJUDICE verskyn het, word dit steeds wêreldwyd gelees, en dien dit as inspirasie vir Hollywood. Leon van Nierop gesels oor wat rolprentmakers al alles met Jane Austen se boek gedoen het, terwyl Ilse Salzwedel gesels oor die skrywer se lewe en werk.
Van boek tot silwerdoek
8 Augustus 2024
45 jaar nadat die fliek uitgereik is, sal die meeste mense waarskynlik steeds dadelik die temamusiek van JAWS herken. Maar dis nie die enigste rede hoekom JAWS steeds as 'n ikoniese rolprent beskou word nie. Ilse Salzwedel en Leon van Nierop verklap alles oor die boek en die rolprent.
Van boek tot silwerdoek
8 Augustus 2024