Skip to content

POTGOOISNITTE

Die geheime van die brein – Episode 27

Die geheime van die brein - Episode 27

Kategorie: Die geheime van die brein2019-07-08

Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor hoe die brein hoor en luister. Hoe werk gehoorapparate en hoe kan ek my eie luistervermoë verbeter en my gehoorsintuig versorg.