Skip to content

POTGOOISNITTE

Die geheime van die brein – Episode 29

Die geheime van die brein - Episode 29

Kategorie: Die geheime van die brein2019-07-22

Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor wat in die brein gebeur wanneer jy lag. en hoekom iets vir jou snaaks is? Waarom is dit belangrik vir jou brein om gereeld te lag? Wat is ‘n humorsin?