Skip to content

POTGOOISNITTE

Die geheime van die brein – Episode 30

Die geheime van die brein - Episode 30

Kategorie: Die geheime van die brein2019-07-29

Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor wat in die brein gebaur dat party mense iets dadelik doen, en ander dit uitstel. Is dit altyd tot jou voordeel om iets dadelik te doen?