Skip to content

POTGOOISNITTE

FRANS EN LAKKIE SE PEDDELFORD deur Ferdinand Deist

FRANS EN LAKKIE SE PEDDELFORD deur Ferdinand Deist

Stories so “sappig soos die Sandveld se vygies, droog soos die halfwoestyn”. Die nimlike Johny Klein lees van luisteraars se gunstelinge uit die komiese verhaleskat van wyle Ferdinand Deist. Ontmoet die kleurryke karakters asook hul skade en skandes wat ieder en elk gaan laat skaterlag.