Skip to content

POTGOOISNITTE

Rand en sent 22 Maart 2026

Rand en sent 22 Maart 2026

Kategorie: Rand en sent2026-03-22

Die konflik in die Midde-Ooste het nie net ‘n direkte invloed op die lande in daardie streek nie, maar het ook grootskaalse implikasies vir wêreldwye voedselveiligheid. Die voortdurende konflik en geopolitieke spanning beïnvloed verskeie aspekte van landbou, ook hier aan die suidpunt van Afrika. Jody Hendricks praat met Jannie Strydom, bestuurshoof van AGRI Wes-Kaap, oor die ekonomiese gevolge vir Suid-Afrika se landbousektor.