Skip to content

POTGOOISNITTE

Uit ‘n ander hoek 13 September 2020

Uit 'n ander hoek 13 September 2020

Kategorie: Uit 'n ander hoek2020-09-13

Is elke woord in die Bybel letterlik waar, en hoe moet mens die Bybel in die regte konteks lees? Jean Oosthuizen praat met die Ou-Testamentici, prof. Louis Jonker en dr. Gerda de Villiers, oor die teenstrydighede in die Bybel.