Skip to content

POTGOOISNITTE

Uit ‘n ander hoek 20 September 2020

Uit 'n ander hoek 20 September 2020

Kategorie: Uit 'n ander hoek2020-09-20

Jean Oosthuizen wil by sy gaste weet hoe die toekoms van geloof of spiritualiteit lyk ná Covid-19, en hoe die pandemie mense se spiritualiteit beïnvloed? Sy gaste is die toekomskundige, dr. Piet Muller, en die geestelike leier, dr. Abel Pienaar.