Skip to content

POTGOOISNITTE

Uit ‘n ander hoek 23 Augustus 2020

Uit 'n ander hoek 23 Augustus 2020

Kategorie: Uit 'n ander hoek2020-08-23

Wat is die nut van gebed in die moderne tyd? Waarvoor bid mens vandag, en is daar iets soos gebedsgenesing? Dit is van die vrae waaroor Jean Oosthuizen met sy gaste, die teoloë prof. Hansie Wolmarans en Terblanche Jordaan gesels.