Skip to content

POTGOOISNITTE

Uit ‘n ander hoek 6 September 2020

Uit 'n ander hoek 6 September 2020

Kategorie: Uit 'n ander hoek2020-09-06

As godsdiens veronderstel is om na vrede te streef, waarom is daar dan so baie godsdiensgeweld in die wêreld? Jean Oosthuizen gesels hieroor met die godsdienskenners proff. Farid Esack en Willie Esterhuyse uit ʼn Christelike- en Moslem-perspektief.